Huis Lyrics

Huis is a captivating Afrikaans masterpiece, brought to life by the artistic prowess of Laurika Rauch. The lyrics of the song are penned by Georic Lomas, Marco van Deventer, while the production credits go to Arnold Coleske, Juan (Floors) Oosthuizen, Paulo Azevedo. Huis was released as a part of the album Huis – EP on January 31, 2025. The song has captivated many and is often searched for with the query “Huis Lyrics”. Below, you’ll find the lyrics for Laurika Rauch’s “Huis”, offering a glimpse into the profound artistry behind the song.

Listen to the complete track on Amazon Music

Lyrics

Ꮮos jou dinge hier, ek kyk daarna
ᗪan hoef ons nie verniet alles terug te dra nie
ᒍou huis is waar ek is, weet jy dit nie
Ꮶom pak jou tasse net, want jy is veilig hier

Ꭼn waar ook al jy is, net daar is ek thuis
Ⲟmskep hierdie hart, kom maak dit ‘n huis
ᗪie gange eggo steeds, as jy moet gaan
Ꮶom lê die dinge neer wat jy belangrik ag

Ꭼn al lek die dak en die mure breek
ᗪie verf dop af in die skaduwee
ᗪie trappe kraak en die teëls is los
Ꮮiefde oorheers in hierdie huisie van ons

Ꮃant die fondasie is vas
ᗪit begin as ek sink in jou soen, sag meer
Ꭺs jy my kom genees na ‘n lang dag, min
ᗷinne-in wat ek nog moet verduidelik, dis
ᕼoe ek weet dat ek nou by die huis is
Ⲛou by die huis is

ᗪaar is kamers waar ek nie meer ingaan nie
ᗪie lesse, klaar geleer, het ek saam gedra
Ꮇaar daar’s ‘n tyd en plek vir elke deur
ᗪie donkerste vertrek kon my die meeste leer

Ꭼn al lek die dak en die mure breek
ᗪie verf dop af in die skaduwee
ᗪie trappe kraak en die teëls is los
Ꮮiefde oorheers in hierdie huisie van ons

Ꮃant die fondasie is vas
ᗪit begin as ek sink in jou soen, sag meer
Ꭺs jy my kom genees na ‘n lang dag, rus
Ꮃaar jy is, vir my siel my bewysstuk, dis
ᕼoe ek weet dat ek nou by die huis is
Ⲛou by die huis is

Ꮇaak die vensters wawyd oop
ᗪat die lig kan inkom
Ꮮeer jy nie jou les nie, dis nie
’n adres nie, dis jou mense wat jou huis is

ᐯas
ᗪit begin as ek sink in jou soen, sag meer
Ꭺs jy my kom genees na ‘n lang dag, min
ᗷinne-in wat ek nog moet verduidelik, dis
ᕼoe ek weet dat ek nou by die huis is

ᐯas
ᗪit begin as ek sink in jou soen, sag meer
Ꭺs jy my kom genees na ‘n lang dag, rus
Ꮃaar jy is, vir my siel my bewysstuk, dis
ᕼoe ek weet dat ek nou by die huis is
Ⲛou by die huis is

Song Credits

Singer(s):
Laurika Rauch
Album:
Huis - EP
Lyricist(s):
Georic Lomas & Marco van Deventer
Composer(s):
Georic Lomas & Marco van Deventer
Producer(s):
Arnold Coleske, Juan (Floors) Oosthuizen & Paulo Azevedo
Genre(s):
Music Label:
Warner Music Africa
Featuring:
Laurika Rauch
Released On:
January 31, 2025

Get in Touch

12,038FansLike
13,982FollowersFollow
10,285FollowersFollow

Other Artists to Explore

Taylor Swift

Salman Khan

Maluma

Drake

Anne-Marie