Stille Waters Lyrics

Lyrics & meaning

Stille Waters

Laurika Rauch

About this song

Stille Waters Lyrics

Stille Waters is a captivating Afrikaans masterpiece, brought to life by the artistic prowess of Laurika Rauch. The lyrics of the song are penned by Christopher Torr, while the production credits go to Coleske. Stille Waters was released as a part of the album Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit (Stuur Groete Aan Mannetjies Roux) on February 7, 2014. The song has captivated many and is often searched for with the query “Stille Waters Lyrics”. Below, you’ll find the lyrics for Laurika Rauch’s “Stille Waters”, offering a glimpse into the profound artistry behind the song.

Listen to the complete track on Amazon Music

Choose your script

Read the Song Lyrics

Lyrics text size: 100%

Jy’t gesê ons liefde sal bly staan
Al tuimel al die berge in die oseaan
Doen vir my ‘n gunsie voor jy gaan
Gooi vir my ‘n klippie
‘n Klippie in die oseaan

Wie sal ooit die liefde kan verstaan?
Nader as ‘n hartklop, verder as die maan
Daar is ‘n tyd van kom, en ‘n tyd van gaan
Dit het ek gelees maar
Hoe sal ek dit ooit verstaan?

En kyk hoe sak die sekelmaan
In die stille oseaan
Stille waters diepe grond
Onder draai die duiwel
Onder draai die duiwel rond

Miskien is liefde net ‘n fantasie
Dis nie alles maanskyn en rose nie
Jy was vir ‘n rukkie aan my sy
Was jy net ‘n bietjie
Net ‘n bietjie lief vir my

Miskien is daar ‘n plek vir ons twee saam
Anderkant die berge van die maan
En as die maan weer opkom sal ek onthou
Ek was vir ‘n rukkie
Ook ‘n bietjie lief vir jou

En as die maan weer opkom sal ek onthou
Ek was vir ‘n rukkie
Ook ‘n bietjie lief vir jou