Liewe Lewe Lyrics

Lyrics & meaning

Liewe Lewe

Laurika Rauch

ReleasedJuly 26, 2024 GenreAfrikaans

About this song

Liewe Lewe Lyrics

Liewe Lewe is a captivating Afrikaans masterpiece, brought to life by the artistic prowess of Laurika Rauch. The lyrics of the song are penned by Christi van Niekerk, while the production credits go to Arnold Coleske & Juan (Floors) Oosthuizen. Liewe Lewe was released on July 26, 2024. The song has captivated many and is often searched for with the query “Liewe Lewe Lyrics”. Below, you’ll find the lyrics for Laurika Rauch’s “Liewe Lewe”, offering a glimpse into the profound artistry behind the song.

Listen to the complete track on Amazon Music

Choose your script

Read the Song Lyrics

Lyrics text size: 100%

Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my onder kry
Kom ek vertel jou net n storie van my
Hmm-mmm, ek gee nie sommer op nie

Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my keer
More staan ek op en probeer weer
Hmm-mmm, ek sal nie sommer stop nie

Want ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
More staan ek op probeer ek weer

Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey

Hey, liewe lewe
As jy dink jy kan my onder kry
Kom ek vertel jou net n storie van my
Hmm-mmm, ek gee nie sommer op nie

En hey liewe lewe
Jy moet weet dat ek nie stop
En as ek stop, dan kyk ek op
My krag kom van bo
En jy sal my nie glo

Maar ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
More staan ek op probeer ek weer

Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey (liewe lewe, liewe lewe)

Liewe lewe ek is reg vir jou (hey, hey)
Gee my nog n klippie om te kou (hey, hey)
Op my kniee val en Hom vertrou (hey, hey)
Hey, hey, liewe lewe ek is reg vir jou

Want ek is sterker as wat jy dink
My glasie van geduld is vol geskink
En ek is harder as die donderweer
More staan ek op probeer ek weer

Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey

Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe, liewe lewe
Hey, hey, liewe lewe ek is reg vir jou