Huis Lyrics

Lyrics & meaning

Huis

Laurika Rauch

FromHuis - EP ReleasedJanuary 31, 2025

About this song

Huis Lyrics

Huis is a captivating Afrikaans masterpiece, brought to life by the artistic prowess of Laurika Rauch. The lyrics of the song are penned by Georic Lomas, Marco van Deventer, while the production credits go to Arnold Coleske, Juan (Floors) Oosthuizen, Paulo Azevedo. Huis was released as a part of the album Huis – EP on January 31, 2025. The song has captivated many and is often searched for with the query “Huis Lyrics”. Below, you’ll find the lyrics for Laurika Rauch’s “Huis”, offering a glimpse into the profound artistry behind the song.

Listen to the complete track on Amazon Music

Choose your script

Read the Song Lyrics

Lyrics text size: 100%

Los jou dinge hier, ek kyk daarna
Dan hoef ons nie verniet alles terug te dra nie
Jou huis is waar ek is, weet jy dit nie
Kom pak jou tasse net, want jy is veilig hier

En waar ook al jy is, net daar is ek thuis
Omskep hierdie hart, kom maak dit ‘n huis
Die gange eggo steeds, as jy moet gaan
Kom lê die dinge neer wat jy belangrik ag

En al lek die dak en die mure breek
Die verf dop af in die skaduwee
Die trappe kraak en die teëls is los
Liefde oorheers in hierdie huisie van ons

Want die fondasie is vas
Dit begin as ek sink in jou soen, sag meer
As jy my kom genees na ‘n lang dag, min
Binne-in wat ek nog moet verduidelik, dis
Hoe ek weet dat ek nou by die huis is
Nou by die huis is

Daar is kamers waar ek nie meer ingaan nie
Die lesse, klaar geleer, het ek saam gedra
Maar daar’s ‘n tyd en plek vir elke deur
Die donkerste vertrek kon my die meeste leer

En al lek die dak en die mure breek
Die verf dop af in die skaduwee
Die trappe kraak en die teëls is los
Liefde oorheers in hierdie huisie van ons

Want die fondasie is vas
Dit begin as ek sink in jou soen, sag meer
As jy my kom genees na ‘n lang dag, rus
Waar jy is, vir my siel my bewysstuk, dis
Hoe ek weet dat ek nou by die huis is
Nou by die huis is

Maak die vensters wawyd oop
Dat die lig kan inkom
Leer jy nie jou les nie, dis nie
’n adres nie, dis jou mense wat jou huis is

Vas
Dit begin as ek sink in jou soen, sag meer
As jy my kom genees na ‘n lang dag, min
Binne-in wat ek nog moet verduidelik, dis
Hoe ek weet dat ek nou by die huis is

Vas
Dit begin as ek sink in jou soen, sag meer
As jy my kom genees na ‘n lang dag, rus
Waar jy is, vir my siel my bewysstuk, dis
Hoe ek weet dat ek nou by die huis is
Nou by die huis is