
About this song
Nog Voor Ek Jou Geken Het Lyrics
Nog Voor Ek Jou Geken Het is a captivating Afrikaans masterpiece, brought to life by the artistic prowess of Laurika Rauch. The lyrics of the song are penned by Johan Oberholzer, while the production credits go to Arnold Coleske, Gideon Botes & Paulo Azevedo. Nog Voor Ek Jou Geken Het was released as a part of the album Huis – EP on January 31, 2025. The song has captivated many and is often searched for with the query “Nog Voor Ek Jou Geken Het Lyrics”. Below, you’ll find the lyrics for Laurika Rauch’s “Nog Voor Ek Jou Geken Het”, offering a glimpse into the profound artistry behind the song.
Listen to the complete track on Amazon Music
Choose your script
Read the Song Lyrics
Nog voor ek jou geken het
Was ek lief vir jou
Voor ek jou hart gewen het
Kon ek jou onthou
Belaglik, maar ek sê net
As ek kon dan son ek nou
Net vir ons kastele
In die wolke bon
Nog voor ek jou geken het
Was ek al gereed
Om al die donker jare
Vinnig te vergeet
En as my lewe klaar is
Kan jy dit verseker weet:
Al my tyd saam jou
Sal ek nooit kan vergeet
Die son en die maan
Sal dit bitter mooi verstaan
Want die een mis die ander
As hy sak en sy opgaan
Net verseker, ek weet dit
So kom ek sê dit net:
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Nog voor ek jou geken het
Het ek jou gemis
Ons lewe bymekaar tot
Ons eendag and is
Jy weet ek’s altyd daar
Sê my net-
Saljon nit die donker red
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Die son en die maan
Sal dit bitter mooi verstaan
Want die een mis die ander
As hy sak en sy opgaan
Net verseker, ek weet dit
So kom ek sê dit net:
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
Was verlief
Nog voor ek jou geken het
